Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Oregan Hoskins praat met media PDF Druk E-pos
Donderdag, 28 Augustus 2008
Die president van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie, Oregan Hoskins, het koel gereageer op berigte dat die voormalige Springbok-afrigter, Jake White, graag direkteur van rugby in die land wil wees.

Die president van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie, Oregan Hoskins, het koel gereageer op berigte dat die voormalige Springbok-afrigter, Jake White, graag direkteur van rugby in die land wil wees. White het gesê hy wil graag die Springbokke uit hulle krisis help red, maar
wil buite die kollig wees en wil ook nie sy ou pos as nasionale afrigter terughê nie. Hoskins sê daar bestaan nie so ‘n pos soos direkteur van rugby in die Suid-Afrikaanse opset nie en so-iets is ook glad nie met White bespreek nie. Hy sê Saru se presidentsraad sal môre na die moontlikheid van so ‘n pos kyk.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET