Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Verbruikers-inflasie in Suid Afrika styg PDF Druk E-pos
Woensdag, 27 Augustus 2008
Die verbruikers-inflasiesyfer, wat huisverbande uitsluit, het tot 'n nuwe rekord van 13 persent in Julie gestyg.

Dit is een-komma-vier persent hoër as die vorige maand. Ekonome het voorspel dat die syfer tot 12-komma-nege gaan styg weens duurder elektrisiteit- voedsel- en brandstofpryse.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET