Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Mugabe het glo ander planne PDF Druk E-pos
Woensdag, 27 Augustus 2008
Die staatsbeheerde Zimbabwiese koerant, die Herald, berig dat pres. Robert Mugabe, ‘n nuwe regering gaan vorm en daarmee effektief onderhandelings oor magsdeling met die opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering- die MDC- sal beëindig. Mugabe het die opmerking by ‘n staatsfunksie in Harare gemaak kort nadat hy tydens sy toespraak in die parlement deur MDC- parlementslede gekoggel is wat ‘n meerderheid in die parlement het.Mugabe wat hom tot dusver tot voortgesette samesprekings met die MDC verbind het, sal waarskynlik ministers uit sy ZANU PF  party aanwys.Intussen word uit  Harare berig dat die MDC-parlementslede  wat gister tydens die parlementsopening in hegtenis geneem is, môre in die hof l op onder meer aanklagte wat wisssel van verkragting, poging tot moord en openbare geweld sal verskyn.Die Zimbabwiese polisie sê lasbriewe is vroeër vir die parlementslede se arrestasie uitgereik. Die MDC hou vol dat die aanklagte vals is en daarop gemik is om die publiek te frustreer.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET