|
Namibiese man verskyn in Bellville landdroshof |
|
|
|
|
Dinsdag, 26 Augustus 2008 |
|
’n 27-jarige Namibiese man het gister in die Bellville landdroshof naby Kaapstad op aanklagte van die besit van dwelms verskyn.
’n 27-jarige Namibiese man het gister in die Bellville landdroshof naby Kaapstad op aanklagte van die besit van dwelms verskyn. Douglas Albrightson, ‘n bemanningslid van ‘n internasionale lugdiens, is die naweek by die Kaapstadse internasionale lughawe in hegtenis geneem nadat 230 gram kokaïen ter waarde van meer as 66-duisend rand na ‘n deursoeking in sy onderbroek ontdek is. Die saak teen Albrightson is tot 3 September uitgestel. |