Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Sanzar-tugverhoor van die Springbok-stut CJ van der Linde PDF Druk E-pos
Dinsdag, 26 Augustus 2008
Die uitslag van die Sanzar-tugverhore van die Springbok-stut, CJ van der Linde, en die Australiese flank, Rocky Elsom, wat weens ongeoorloofde spel in die naweek se drienasies toets in Durban uitgewys is, sal vandag bekend gemaak word.

Die uitslag van die Sanzar-tugverhore van die Springbok-stut, CJ van der Linde, en die Australiese flank, Rocky Elsom, wat weens ongeoorloofde spel in die naweek se drienasies toets in Durban uitgewys is, sal vandag bekend gemaak word. Altwee sake gister in Durban deur Nick Davidson van Nieu-Seeland aangehoor. Van der Linde is ná Saterdag se verloortoets teen Australië in Durban vir ‘n kopstamp uitgewys.  Elsom, is ook vir ongeoorloofde spel uitgewys nadat hy Victor Matfield in ‘n lynstaan afgetrek het.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET