Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Beserings in Springbokspan PDF Druk E-pos
Maandag, 25 Augustus 2008
Springbok-afrigter Peter de Villiers sal waarskynlik gedwing word om ’n paar veranderings in sy span aan te bring vir Saterdag se Drienasies-toets teen die Wallabies in Johannesburg.

Springbok-afrigter Peter de Villiers sal waarskynlik gedwing word om ’n paar veranderings in sy span aan te bring vir Saterdag se Drienasies-toets teen die Wallabies in Johannesburg. Vyf van die spelers, Victor Matfield, Tendai Mtwarira, Butch James, Frans Steyn en JP Pietersen, sit met beserings ná Saterdag se verloortoets teen Australië. Die erns van hulle beserings sal vandag bekend gemaak word. Intussen kan die stut, CJ van der Linde, dalk vandag geskors word indien hy skuldig bevind word op ‘n klag van vuilspel. Hy is ná die toets uitgewys vir ‘n beweerde kopstamp.

 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET