Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Mark Fish en sy gesin beroof PDF Druk E-pos
Saterdag, 23 Augustus 2008
Die voormalige nasionale sokkerspeler, Mark Fish, sy gesin en hulle kinderoppasser is Donderdagaand deur vier gewapende rowers in hul huis in die Mooikloof-veiligheidskompleks in die ooste van Pretoria oorval, vasgebind en beroof.

Fish is ’n ambassadeur van die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi.Die rowers het volgens die polisie juwele ter waarde van 200-duisend rand, elektroniese toestelle en drie selfone gesteel voordat hulle in Fish se Land Rover gevlug het. Die voertuig is gister in Mamelodi in die ooste van Pretoria opgespoor.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET