Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Pakistan is vies vir Suid Afrika oor kriekettoer. PDF Druk E-pos
Vrydag, 22 Augustus 2008

Pakistan het Krieket Suid-Afrika gekritiseer oor sy oorhaastige besluit om nie aan aanstaande maand se Kampioene-toernooi van die Internasionale Krieketraad in dié land deel te neem nie.

Shafqat Naghmi van die Pakistanse krieketraad sê dit sal ‘n gevoelige slag vir die toernooi vir die top agt lande wees.Hy sê sy raad is uiters teleurgesteld en meen dis ‘n oorhaastige besluit, aangesien die IKR Sondag ‘n finale besluit oor die toernooi sal neem.Die spelersverenigings van Australië, Nieu-Seeland en Engeland het ook aanbeveel dat hulle spanne nie na Pakistan gaan nie, maar geen amptelike
aankondigings is al gedoen nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET