Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Proteas nie na Pakistan PDF Druk E-pos
Vrydag, 22 Augustus 2008

Krieket Suid-Afrika het aangekondig dat hy weens veiligheidsredes nie sy nasionale span na die Internasionale Krieketraad se Kampioenetrofee in September in Pakistan gaan stuur nie.

Dit nadat KSA se volle raad vanoggend ‘n lang vergadering met die IKR se taakspan onder leiding van die uitvoerende hoof, Haroon Lorgat, in Johannesburg gehad het. Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse krieketspelersvereniging, Tony Irish, sê dit was ‘n moeilike besluit, maar die regte een.Hy sê daar is niks belangriker as die veiligheid van die Suid-Afrikaanse span nie.Irish sê hulle het waardering vir die IKR se taakspan, die Pakistanse krieketraad, die Pakistanse owerhede en die veiligheidskonsultante.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET