Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Krieketnuus: Suid Afrika sonder Albie Morkel teen Engeland PDF Druk E-pos
Vrydag, 22 Augustus 2008
Suid-Afrika sal vandag sonder die dienste van die veelsydige Albie Morkel moet klaarkom in die eerste van vyf eendagwedstryde teen Engeland op Headingley in Leeds.

Suid-Afrika sal vandag sonder die dienste van die veelsydige Albie Morkel moet klaarkom in die eerste van vyf eendagwedstryde teen Engeland op Headingley in Leeds. Hy sukkel met ‘n skouerbesering en volgens die kaptein, Graeme Smith, sal daar die naweek ‘n besluit geneem word oor sy deelname in die oorblywende wedstryde. Morkel se onttrekking beteken dat Vernon Philander waarskynlik in sy eerste eendagwedstryd in 12 maande sal speel. Suid-Afrika het die afgelope 12 maande net drie wedstryde – twee teen Pakistan en een teen Nieu-Seeland – verloor, terwyl hy 16 oorwinnings teen Zimbabwe, Pakistan, Nieu-Seeland, die Wes-Indies en Bangladesj behaal het.

 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET