Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
MDC bly steeks oor parlements-opening PDF Druk E-pos
Donderdag, 21 Augustus 2008

Die leier van MDC in Zimbabwe, Morgan Tsvangirai, sê as die parlement Maandag byeenkom sal dit 'n skending wees van 'n memorandum van verstandhouding tussen die party en ZANU PF.

Hy sê dit kan beteken dat President Robert Mugabe gaan afsien van die onderhandelings oor magsdeling in Zimbabwe.  Tsvangirai het kommentaar gelewer nadat hy in Nairobi samesprekings met Kenia se eerste minister, Raila Odinga, oor die vordering van magsdeling in die Oos-Afrikaland gevoer het.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET