| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: DIDO : White Flag |
| Bolt soos weerlig in Beijing |
|
|
|
| Woensdag, 20 Augustus 2008 | |
|
Die naelloper van Jamaika, Usain Bolt, het die goue medalje in die 200 meter in Beijing ingepalm, en het in die proses 'n nuwe wereldrekord van 19,30 sekondes opgestel.
Hy het die bestaande rekord van 19,32 sekondes wat by die 1996 Spele in Atlanta, in die VSA opgestel is deur Michael Johnson,gebreek. Bolt het ook die gesogte sogenaamde "naelloop-dubbel" voltooi nadat hy vroeer die week goud in die 100 meter losgehardloop het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











