Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 10 gaste en 16 gebruikers op die webwerf
  • Tinkels
  • Allin
  • Trudie
  • avril
  • Yolandi
  • Moeksie
  • Liewe Heksie
  • Dot005
  • Mamba
  • tsunami
  • wapad
  • SNIP
  • mie1
  • Marcelle
  • Piet
  • Janita

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Seerowers kaap skip PDF Druk E-pos
Woensdag, 20 Augustus 2008
Seerowers het ‘n tenkskip met ‘n bemanning van meer as 20 in die Golf van Aden naby Somalië gekaap. Die Maleisiese tenkskip  het ‘n vrag palmolie aan boord. Die Maleisiese Internasionale Skeepskorporasie wat die vaartuig besit sê hy verwag om binnekort van die seerowers te hoor wat na verwagting ‘n losprys gaan eis vir die vrylating van die skip.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET