Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 13 gaste en 13 gebruikers op die webwerf
  • Tinkels
  • Liewe Heksie
  • Trudie
  • avril
  • Moeksie
  • Yolandi
  • Dot005
  • Mamba
  • Allin
  • tsunami
  • mie1
  • Piet
  • Janita

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Seun van swaard-moord in hof PDF Druk E-pos
Woensdag, 20 Augustus 2008
Die saak teen die 18-jarige skoolseun wat daarvan aangekla word dat hy ‘n 16-jarige skolier van die Nic Diederichs hoër tegniese skool op Krugersdorp aan die Wes-Rand met ‘n swaard doodgekap en drie ander mense gewond het , is vanoggend tot 27 Augustus uitgestel. Morne Harmse het reguit voor hom in die hof uitgestaar. Klagte van sameswering om ‘n moord te pleeg  en die besit van ‘n gevaarlike wapen is teen die agtienjarige Max Brechlin teruggetrek.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET