Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Gee ons genoeg vir mekaar om oor die feestyd?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 10 gaste en 16 gebruikers op die webwerf
  • Tinkels
  • Allin
  • Trudie
  • avril
  • Yolandi
  • Moeksie
  • Liewe Heksie
  • Dot005
  • Mamba
  • tsunami
  • wapad
  • SNIP
  • mie1
  • Marcelle
  • Piet
  • Janita

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Buitelanders woedend in Suid-Afrika PDF Druk E-pos
Woensdag, 20 Augustus 2008

Inwoners van die Klerksoord tydelike kamp vir ontwortelde slagoffers van xenofobiese geweld by Pretoria het met geweld gedreig as hulle nie binnekort behoorlik gevoed word nie.

Planne om die kamp en ander soortgelyke kampe in Gauteng te sluit, is Vrydag hangende ‘n beslissing van die konstitusionele hof uitgestel.Die immigrante het beweer dat hulle sedertdien nie behoorlike bystand van die Suid-Afrikaanse owerhede ontvang het nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET