Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Land rou oor sy staatshoof PDF Druk E-pos
Woensdag, 20 Augustus 2008
’n Routydperk van sewe dae is in Zambië afgekondig na die afsterwe gister van president Levy Mwanawasa in ‘n Franse hospitaal. Die 59-jarige Zambiese leier het twee maande gelede ‘n ernstige beroerte-aanval gehad.
Vise-president Rupiah Banda het die Zambiese volk gister op die staatstelevisiediens van die Zambiese leier se afsterwe verwittig. Mwanawasa was een van die enkele Afrika-leiers wat die moed gehad het om pres. Robert Mugabe se bewind te kritiseer.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET