Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Kerkleiers te vrede met Mbeki se rol as bemiddelaar PDF Druk E-pos
Dinsdag, 19 Augustus 2008
Kerkleiers is tevrede met die manier waarop president Thabo Mbeki die onderhandelinge oor magsdeling tussen die strydende party in Zimbabwe behartig.

‘n Verteenwoordiger van die leiers, Ashwin Trikamjee, het ná ‘n vergadering tussen Mbeki en die Forum vir Nasionale Godsdienstige Leiers in Kaapstad gesê die leiers het volle vertroue in Mbeki. Hy sê Mbeki het hulle meegedeel dat die onderhandelinge in ‘n gevorderde stadium is en dat hy so gou as moontlik na Zimbabwe sal terugkeer.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET