Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mwanawasa sterf in Frankryk PDF Druk E-pos
Dinsdag, 19 Augustus 2008
President Levy Mwanawasa van Zambie is in Frankryk oorlede. Volgens berigte het sy toestand die afgelope 48 uur versleg. President Levy Mwanawasa van Zambie is in Frankryk oorlede. Volgens berigte het sy toestand die afgelope 48 uur versleg. Hy is in Junie vanjaar in die hospitaal in Frankryk opgeneem na n beroerte. Die Zambiese kabinet is 'n rukkie gelede byeengeroep om die situasie te bespreek, wat ontstaan het met die dood van die land se staatshoof.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET