| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: KYLIE MINOGUE : Wow |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Fay saai verwoesting |
|
|
|
| Maandag, 18 Augustus 2008 | |
|
Sowat 50 mense is in Haïti dood toe ‘n bus meegesleur is deur ‘n rivier wat in vloed was as gevolg van stortreën wat deur die tropiese storm Fay veroorsaak is.
Meer as 20 mense het daarin geslaag om uit te kom nadat die bus in die Glace-rivier in die suidweste van die land onder die water verdwyn het. Volgens vroeëre berigte het die bus met meer as 80 passasiers op ‘n brug omgeslaan en in die rivier geval. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











