Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Tsvangerai gaan die streek se hulp vra PDF Druk E-pos
Maandag, 18 Augustus 2008

Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, gaan die week streeksleiers vra om te help om die dooiepunt in die onderhandelinge oor magsdeling met president Robert Mugabe se regerende party op te los.

Sy woordvoerder, George Sibotshiwe, sê Tsvangirai is vandag vir samesprekings in Botswana op die eerste skof van 'n streekstoer omSuider-Afrika leiers te vra om die struikelblokke wat by die samesprekings opgeduik het, uit die weg te help ruim. Sibotshiwe sê die Zimbabwiese
kwessie is nog glad nie opgelos nie. Zimbabwe se minister van justisie en hoof-onderhandelaar van die ZANU-PF, Patrick Chinamasa, sê intussen daar sal met die onderhandelinge deurgedruk word.Hy op televisie gesê die onderhandelinge oor die land se politieke krisis sal met president Thabo Mbeki as fasiliteerder voortgaan.Chinamasa sê dit is sy party se verwagting dat ‘n ooreenkoms bereik sal word
sodat die verdeeldheid, konflik en polarisasie, wat Zimbabwiërs verdeel het, agtergelaat kan word.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET