Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Die Amerikaanse polisie het ‘n gedeelte van Times Square in New York afgesper PDF Druk E-pos
Donderdag, 06 Maart 2008

Die Amerikaanse polisie het ‘n gedeelte van Times Square in New York afgesper nadat ‘n ploftoestel by ‘n weermag werwingsentrum in die stad ontplof het. ‘n Man op ‘n fiets het blykbaar ‘n ploftoestel en brandbom na die sentrum gegooi. Die voorruit van die werwingsentrum is in die ontploffing gebreek maar niemand is sover bekend beseer nie.

 

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET