Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Twee ligte vliegtuie val in Engeland PDF Druk E-pos
Maandag, 18 Augustus 2008
Vyf mense is dood toe twee ligte vliegtuie in sentraal Engeland teen mekaar gebots het.

Vyf mense is dood toe twee ligte vliegtuie in sentraal Engeland teen mekaar gebots het. Die een vliegtuig het daarna in ‘n beboste gebied neergestort, terwyl die ander een sowat een-komma-ses kilometer daarvandaan naby ‘n luukse hotel geval het. Die vliegtuie was glo albei onderweg om op die Coventry-lughawe in Warwickshire te land. Een van die vliegtuie het vier insittendes gehad.

 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET