Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Gedeeltelike ooreenkoms in Zimbabwe PDF Druk E-pos
Maandag, 18 Augustus 2008
’n Gedeeltelike ooreenkoms is na wat berig word tussen die strydende partye in Zimbabwe bereik.

’n Gedeeltelike ooreenkoms is na wat berig word tussen die strydende partye in Zimbabwe bereik. Nuusagentskappe berig dat president Thabo Mbeki laat gisteraand bekendgemaak het dat verskeie beginselooreenkomste bereik is en dat dit ’n goeie grondslag bied vir die ondertekening van ’n finale ooreenkoms.  Hy wou nie die besonderhede van die gedeeltelike ooreenkoms bekend maak nie, maar het bevestig dat een van die beginseloorenkomste die aanvaarding van ’n nuwe grondwet vir Zimbabwe is. Hy het ’n beroep op die partye gedoen om die oorblywende ooreenkomste as ’n saak van dringendheid te teken en om voort te gaan met die onderhandelings oor die kwessies waaroor daar nog nie uitsluitsel is nie.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET