Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Nog geen magsdelings-ooreenkoms vir Zimbabwe nie PDF Druk E-pos
Sondag, 17 Augustus 2008
Dit wil voorkom of daar geen ooreenkoms vir magsdeling in Zimbabwe bereik kon word by die SADEK-beraad in Sandton nie. Volgens die woordvoerder van die MDC George Sibotshiwe is die samesprekings afgehandel, maar geen ooreenkom is bereik nie. Die MDC beplan n nuuskonferensie later vanmiddag in Johannesburg oor die samesprekings.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET