Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Bush waarsku Rusland PDF Druk E-pos
Sondag, 17 Augustus 2008
Die Amerikaanse president, George W. Bush  het ‘n ernstige waarskuwing aan Rusland gerig dat hy nie aanspraak op twee wegbreek provinsies in Georgië kan maak nie. Bush het aan verslaggewers  op sy plaas in Texas gesê  die Russiese president se ondertekening gister van ‘n skietstilstand ooreenkoms  is ‘n belangrike ontwikkeling.
Die Amerikaanse leier het gesê  Rusland moet die skietstilstand ooreenkoms eerbiedig en sy militêre magte aan Georgië onttrek.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET