Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

SADEK-leiersberaad eindig vandag PDF Druk E-pos
Sondag, 17 Augustus 2008
Leiers van die  Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap kom vandag byeen vir die laaste dag van hul beraad wat deur die krisis in Zimbabwe oorskadu is.

Pres. Thabo Mbeki het gisteroggend tydens die opening van die leiersberaad die moontlikheid geopper dat ‘n ooreenkoms voor die einde van die beraad tussen die strydende partye in Zimbabwe bereik kan word oor die vorming van ‘n regering van nasionale eenheid. Mbeki wat die hoofbemiddelaar in die Zimbabwiese krisis is, het die naweek afsonderlike samesprekings met pres. Robert Mugabe, die MDC-leier Morgan Tsvangirai en die leier van die MDC faksie, Arthur  Mutambura gevoer om haakplekke in hul onderhandelings uit die weg te ruim.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET