Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Duisende plakkershutte in brand verwoes PDF Druk E-pos
Sondag, 17 Augustus 2008
Meer as ‘n duisend plakkershutte is gisteraand laat in ‘n brand in die Denver hostel plakkerskamp in die suide van Johannesburg verwoes. ‘n Woordvoerder van die Johannesburgse  noodbestuursdienste, Percy Morokane, sê ongeveer drieduisend mense is dakloos gelaat Brandweerbeamptes van vier brandweerdienste het die brand onder beheer gebring. Geen berigte van ongevalle of beserings is ontvang nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET