| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: THE POLICE : Every Breath You Take |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Seerowers kaap skip van Thailand |
|
|
|
| Saterdag, 16 Augustus 2008 | |
|
Vermeende Somaliese seerowers het ’n Thaise vragskip in die Golf van Aden gekaap.
Die skip se eienaar het gister gesê al 28 bemanningslede is sover bekend ongedeerd.Die vragskip, die Thor Star, was onderweg om ’n vrag laaghout in die hawe van Aden in Jemen af te laai toe die seerowers toegeslaan het.Daar word vermoed dat die skip na die Somaliese kus vaar. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











