| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: EDEN : How Do You Leave |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Maansverduistering oor Suider-Afrika |
|
|
|
| Saterdag, 16 Augustus 2008 | |
|
Suid-Afrika en ander gedeeltes van die streek sal vanaand ‘n tagtig persent maansverduistering gade kan slaan wanneer die maan gedeeltelik agter die aarde se skaduwee inskuif. Die maan sal net na halftien vanaand begin verduister en die maansverduistering sal tot kwart voor een die oggend duur. Die volgende totale maansverduistering wat in Suid-Afrika sigbaar sal wees, sal op 15 Junie 2011 plaasvind |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











