Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Tsvangerai in Suid-Afrika PDF Druk E-pos
Vrydag, 15 Augustus 2008
Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het vanoggend in Suid-Afrika aangekom nadat hy gister deur die Zimbabwiese owerhede verhinder is om van die internasionale lughawe van Harare af te vertrek.

Sy reisdokumente, asook dié van nog twee senior amptenare van die Beweging vir Demokratiese Verandering, is op die lughawe gekonfiskeer en eers later weer aan hulle terugbesorg. Tsvangirai gaan die naweek se beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelings-gemeenskap in Sandton bywoon.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET