|
Ban Ki-moon bekommerd oor toestand in Georgië |
|
|
|
|
Vrydag, 15 Augustus 2008 |
|
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon, sê hy is uiters bekommerd oor die humanitêre toestand in Georgië ná die land se konflik met Rusland.
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon, sê hy is uiters bekommerd oor die humanitêre toestand in Georgië ná die land se konflik met Rusland. Hy het gevra vir veilige en ongehinderde toegang vir noodlenigingswerkers by al die gebiede wat deur die gevegte geraak is. |