Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mense dood in Harare PDF Druk E-pos
Vrydag, 15 Augustus 2008
Minstens drie mense is dood en verskeie ander beseer toe ‘n houtvloer van ‘n kroeg in Harare in Zimbabwe meegegee het.

Minstens drie mense is dood en verskeie ander beseer toe ‘n houtvloer van ‘n kroeg in Harare in Zimbabwe meegegee het. Die ongeluk het gisteraand gebeur toe verskeie mense in die Sidewalk Cafe in die stad bier gedrink en gedans het. Talle mense het deur die vloer op die tweede verdieping geval. Volgens die polisie is dit nie duidelik of die slagoffers hulle doodgeval het en of hulle in die daaropvolgende stormloop doodgetrap is nie.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET