Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Voormalige Springbok-atleet tronk toe vir bedrog PDF Druk E-pos
Donderdag, 14 Augustus 2008
Die voormalige Springbok-atleet, Sydney Maree, is in die Pretoriase handelshof tot effektief vyf jaar tronkstraf gevonnis vir bedrog.

Die 48-jarige Maree is tot 10 jaar gevonnis waarvan vyf jaar opgeskort is.  Hy is daaraan skuldig bevind dat hy meer as 900-duisend rand van die Nasionale Bemagtigingsfonds na sy eie rekening oorgeplaas het terwyl hy hoof van dié instansie was.  Maree is verlof tot appèl toegestaan en sy borgtog is verleng.  Maree, wat veral in die 15-honderd meter uitgeblink het, het hom in die laat 1970’s in Amerika gevestig weens die sportboikot teen Suid-Afrika en in 1984 in die kleure van Amerika aan die Olimpiese Spele in Los Angeles deelgeneem.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET