| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: J. IGLESIAS/WILLIE NELSO : To All The Girls I've Loved Be |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Boer se moordenaars nog nie uitgelewer |
|
|
|
| Woensdag, 13 Augustus 2008 | |
| Die vier vermeende moordenaars van ‘n leierboer van Ficksburg in die Vrystaat, Jaques Moll, is na maande nog nie aan Suid-Afrika uitgelewer nie. Die vier word in Lesotho aangehou, terwyl nog twee gesoek word. Die Vrystaatse LUR van veiligheid en Sekuriteit het in antwoord op ‘n vraag van die DA in die Vrystaatse Wetgewer gesê die uitleweringsproses kan eers begin na verklarings by hulle afgeneem is. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











