Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Goeie nuus vir Suid Afrikaanse petrolprys PDF Druk E-pos
Woensdag, 13 Augustus 2008
Die Suid Afrikaanse petrolprys kan in September met die grootste persentasie in meer as tien jaar daal. ‘n Ekonoom, Mike Schüssler, beraam dat die verlaging ongeveer een rand per liter vir petrol en een rand 60 sent vir diesel sal wees.Hy sê die brandstofprys kan skerp daal indien ruoliepryse laag bly en die Suid-Afrikaanse geldeenheid , die Rand, stewig bly. Ekonome het 'n beroep op die Reserwebank se monetêre beleidskomitee gedoen, wat vandag in Pretoria byeenkom om oor uitleenkoerse te besin, om die uitleenkoers onveranderd te laat. Van die kwessies wat die komitee moet oorweeg is die beter inflasie-vooruitsigte weens laer olie- en brandstofpryse en die sterker Rand. Ander faktore wat deur die Reserwebank oorweeg moet word sluit in stadiger groei in verbruikersbesteding en swakker groei in die verkope van eiendom en voertuie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET