Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Morgan Tsvangirai wil geen kommentaar lewer PDF Druk E-pos
Woensdag, 13 Augustus 2008
Zimbabwe se hoof opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het gisteraand die hotel in Harare, waar hy onderhandelings met pres. Robert Mugabe oor magsdeling gevoer het, verlaat sonder om kommentaar oor die jongste ronde samesprekings ter lewer.

Zimbabwe se hoof opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het gisteraand die hotel in Harare, waar hy onderhandelings met pres. Robert Mugabe oor magsdeling gevoer het, verlaat sonder om kommentaar oor die jongste ronde samesprekings ter lewer. Tsvangirai het slegs laat blyk dat die SAOG bemiddelaar , pres. Thabo Mbeki, 'n verklaring oor die onderhandelinge sal maak. Die MDC se sekretaris-generaal, Tendai Biti, het ontken dat die jongste ronde onderhandelings tussen Mugabe en Tsvangirai   misluk het en sê dit sal waarskynlik vandag hervat word. Die belangrikste struikelblok is blykbaar hoeveel magte Mugabe bereid is om aan die MDC in 'n eenheidsregering af te staan.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET