| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: NE-YO : Closer |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Bus slaan om in Sjina |
|
|
|
| Woensdag, 13 Augustus 2008 | |
|
Altesaam 24 mense is dood toe 'n bus in Sjina se westelike Xinjiang streek omgeslaan het.
Altesaam 24 mense is dood toe 'n bus in Sjina se westelike Xinjiang streek omgeslaan het. Die ongeluk het op 'n snelweg in 'n bergagtige gebied plaasgevind. Die meeste van die oorledenes was studente wat onderweg was om gesondheidsondersoeke te ondergaan vir toelating tot hoërskole in Sjina se meer ontwikkelde oostelike deel. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











