Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Russiese president vra skietstaking PDF Druk E-pos
Dinsdag, 12 Augustus 2008

Die Russiese president Dimitri Medvedev het gelas dat militêre operasies teen die voormalige Sowjet republiek, Georgië, gestaak word.

Die Russiese president Dimitri Medvedev het gelas dat militêre operasies teen die voormalige Sowjet republiek, Georgië, gestaak word. Voor die aankondiging is berigte ontvang  dat Russiese oorlogsvliegtuie die dorp Gori in Georgië gebombardeer het. Gevegte het verlede week tussen Rusland en Georgië uitgebreek toe Georgiese magte ‘n aanval op die wegbreek streek Suid-Ossetia uitgevoer het.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET