Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Buitelandse ministers van die Europese Unie vergader oor Georgië PDF Druk E-pos
Dinsdag, 12 Augustus 2008
Buitelandse ministers van die Europese Unie vergader vandag  in Brussel om die situasie in Georgië te bespreek.

Buitelandse ministers van die Europese Unie vergader vandag  in Brussel om die situasie in Georgië te bespreek. Hewige gevegte het die naweek tussen Rusland en Georgië oor die wegbreekgebied van Suid-Ossetië uitgebreek. Die wêreld se sewe belangrikste nywerheidslande het gister 'n beroep op Rusland gedoen om dadelik tot 'n skietstilstand met Georgië in te stem en onderhandelings met die voormalige  Sowjet-staat te voer ten einde die geskil tussen hulle by te lê.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET