Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Zimbabwe samesprekings duurvoort PDF Druk E-pos
Dinsdag, 12 Augustus 2008

'n Amptenaar van die regerende ZANU PF -party in Zimbabwe sê die samesprekings oor magsdeling tussen pres. Robert Mugabe en die opposisie MDC-leier Morgan Tsvangirai dreig om skipbreuk te lei.

 

'n Amptenaar van die regerende ZANU PF -party in Zimbabwe sê die samesprekings oor magsdeling tussen pres. Robert Mugabe en die opposisie MDC-leier Morgan Tsvangirai dreig om skipbreuk te lei. Die hoof struikelblok is verskille tussen die partye oor watter rol, indien enige, Mugabe in 'n moontlike eenheidsregering  gaan speel.  ZANU PF is blykbaar nie daarvoor te vinde dat Mugabe slegs 'n seremoniële staatshoof in 'n nuwe bedeling sal wees nie. Die taai onderhandelings in Harare sal vandag hervat  word.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET