Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Drie van Waterkloof-Vier meld aan vir tronkstraf PDF Druk E-pos
Maandag, 11 Augustus 2008
Drie lede van die sogenaamde Waterkloof Vier, Reinach Tiedt, Frikkie du Preez en Gert van Schalkwyk, het hulle vanmiddag by die Pretoriase landdroshof aangemeld om hul tronkstraf te begin uitdien.

Christoff Becker is na wat verneem word in die Kaap. Die senior staatsaanklaer, Johan Kruger, het vroeër bevestig dat die vier voor die einde van die dag hulle opwagting by die hof moet maak om hul
vonnisse van 12 jaar te begin uitdien. Becker se aansoek om verlenging van sy borgtog hangende 'n aansoek in die Konstitusionele Hof, is vanoggend in die Pretoriase Hooggeregshof verwerp.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET