Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Lasbriewe uit vir die Waterkloof-Vier PDF Druk E-pos
Maandag, 11 Augustus 2008
Lasbriewe vir die in hegtenisname van die sogenaamde Waterkloof Vier  is uitgereik, omdat hulle nog nie by die hof in Pretroia aangemeld het om hulle vonnisse van 12 jaar elk te begin uitdien nie.

Volgens die staatsaanklaer Johan Kruger sal hulle in hegtenis geneem word as hulle nie vandag aanmeld
nie.Regters Willie Sereti en Piet Ebersohn van die Pretoriase Hooggeregshof het Becker se aansoek om verlenging van sy borgtog hangende 'n aansoek in die Konstitusionele Hof verwerp.  Dit beteken in effek dat Becker en sy drie mede-veroordeeldes, Reinach Tiedt, Frikkie du Preez en Gert van Schalkwyk, hulle vandag moet aanmeld om hul tronkstraf van 12 jaar weens moord te begin uitdien.  Dit volg ná 'n jarelange regsproses nadat die vier skuldig bevind en gevonnis is weens die moord op 'n onbekende man in 'n Pretoriase park. Hulle het sedertdien alle regsopsies tot hul beskikking uitgeoefen om te probeer keer dat hulle in die tronk beland.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET