Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Nuwe Bokgroep vir Saterdag PDF Druk E-pos
Maandag, 11 Augustus 2008
Rugby: Danie Rossouw en Frans Steyn is in die Springbokgroep opgeneem vir Saterdag se Drienasies-toets teen Nieu-Seeland op Nuweland in Kaapstad.

Hulle kom in die plekke van Bakkies Botha en Jaque Fourie wat in Saterdag se toets teen Argentinië beseer is. Albei sal vir die res van die Drienasies- en Curriebekerreekse buite aksie wees.Steyn is egter in Vrydagaand se Curriebekerwedstryd tussen die Haaie en die WP met ‘n lam dyspier van die veld af, terwyl Rossouw Vrydagnag weens ongereëlde asemhaling in die hospitaal deurgebring het ná die Blou Bulle se wedstryd teen die Leeus.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET