| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: SHAGGY : Angel |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Samesprekings oor Zimbabwe se toekoms word vandag hervat |
|
|
|
| Maandag, 11 Augustus 2008 | |
| Samesprekings oor magsdeling in Zimbabwe word vandag in Harare voortgesit tussen president Thabo Mbeki, president Robert Mugabe en die leiers van die twee MDC-faksies, Morgan Tsvangirai en Arthur Mutambara, nadat die partye gister die hele dag lank beraadslaag het. Mugabe sou eers vanoggend heldedagvieringe in die stad toegespreek het voordat die onderhandelinge hervat word. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











