| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: DIONNE WARWICK : THAT'S WHAT FRIENDS ARE FOR |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Hoop vir Zimbabwe |
|
|
|
| Sondag, 10 Augustus 2008 | |
| Groot getalle joernaliste is by RainBow Towers hotel in Harare waar daar na verwagting bekendgemaak sal word dat die onderhandelings vir magsdeling vir Zimbabwe suksesvol was. Volgens berigte uit Harare het al die verskillende partye wat president Robert Mugabe insluit reeds met president Thabo Mbeki van Suid Afrika, die hoof bemiddelaar ontmoet. Dit is nie bekend wanneer 'n finale aankondiging oor die ooreenkoms bekend sal wees nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











