Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Hoof van vloot aangekeer in Guinee-Bissau PDF Druk E-pos
Saterdag, 09 Augustus 2008
Die hoof van die vloot in Guinee-Bissau in Wes-Afrika is in hegtenis geneem nadat hy glo beplan het om president Joao Bernardo Vieira in ‘n staatsgreep tot ‘n val te bring. Volgens ‘n leërwoordvoerder is vise-admiraal Americo Bubo Na Tchuto in hegtenis geneem nadat hy senior offisiere geskakel het om te help om van Vieira ontslae te raak. Die beweerde staatsgreeppoging het gekom te midde van politieke wanorde in die land nadat die president die parlement ontbind het weens die bedanking van een van die hoofpartye uit die eenheidsregering ‘n maand gelede. Na Tchuto is in huisarres geplaas, terwyl ‘n ondersoek aan die gang is.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET