Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste en 7 gebruikers op die webwerf
  • botha
  • mie1
  • Allin
  • cat
  • Johan
  • Rooikappie
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Russe in hewige gevegte betrokke PDF Druk E-pos
Saterdag, 09 Augustus 2008
 Volgens die jongste berigte is Russiese magte by hewige gevegte met troepe van Georgië in dié land se Suid Ossetia-streek betrokke. Rusland sê 12 van sy soldate is in gevegte dood, terwyl daar geraam word dat sowat ‘n duisend-400 burgerlikes reeds gesterf het. Georgië beskuldig Rusland daarvan dat hy ‘n oorlog teen die land voer en dat swaar verliese reeds gely is weens bombardemente deur Russiese tenks. Rusland ontken die aantygings. Georgië se president Mikhail Saakashvili sê hy is bereid om tot ‘n onmiddellike skietstilstand in te stem.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET