Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gebruiker op die webwerf
  • mie1

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Man sterf toe rooftog verkeerd loop PDF Druk E-pos
Saterdag, 09 Augustus 2008
Die naam is bekendgemaak van ‘n boer wat in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood is nadat hy gister tydens ‘n transito-rooftog tussen dié stad en Petrusburg gewond is. Hy was Piet de la Rey van Mokopane/Potgietersrus wat vermoedelik getref is toe die rowers op aankomende voertuie geskiet het nadat hulle misluk het om die kluis van ‘n pantservoertuig van Fidelity Guards met plofstof oop te skiet en van die toneel af weggejaag het. Vier veiligheidswagte is ook gewond. Die polisie het later vier verdagtes op die Bultfonteinpad vasgetrek.  Daar was ongeveer 17 gewapende mans in vyf voertuie by die rooftog betrokke.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET