Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 11 gaste en 2 gebruikers op die webwerf
  • Kappa
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Dwelmisbruik kos Suid Afrika miljarde per jaar PDF Druk E-pos
Vrydag, 08 Augustus 2008
Die leier van die Demokratiese Alliansie, Helen Zille, sê dwelmmisbruik kos Suid-Afrika 20-miljard rand per jaar en kan 'n groter bedreiging vir die land se toekoms inhou as Vigs.

Sy sê in haar weeklikse nuusbrief dat volgens die polisie se statistiek, 60 persent van alle misdade met dwelm- of drankmisbruik verbind kan word.  Zille sê dit raak al hoe erger en in ‘n onlangse verslag van die Verenigde Nasies, word Suid-Afrika genoem as een van die lande waar die meeste dwelmmisbruik voorkom.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET