Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 8 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Nog pogings om Madleine McCann te vind PDF Druk E-pos
Vrydag, 08 Augustus 2008

Die Britse koerant, die Daily Mirror, het 'n kunstenaarsvoorstelling van die paartjie wat glo saam met die vermiste Britse meisietjie, Madeleine McCann, in Nederland gesien is, gepubliseer.

Die sketse is gemaak met die hulp van 'n winkel-assistent van Amsterdam wat sê sy het met 'n meisietjie met die naam, Maddy, gepraat en sy het gesê sy is van haar ma weggeneem.  Madeleine het op 3 Mei verlede jaar verdwyn terwyl sy saam met haar Britse ouers in Portugal vakansie gehou het.  Volgens die winkel-assistent het die man Portugees gepraat, terwyl die vrou Franssprekend was.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET